Neem Aksie

Donasies

Enige donasies is welkom en sal opreg waardeer word. Kontak ons indien julle maandelikse donasies wil gee.

Donasies kan gemaak word by die volgende bank besonderhede:

Groblersdal Kankerversorging

Standard Bank

Rek Nr: 336662033

Branch: 051001

Type: Spaar

Word deel van die span

As jy wil deel word van die Loskop Kankerversorgings Eenheid span as ‘n vrywilliger, kontak ons.