
Loskop Kankerversorging Eenheid
“Uit die gemeeskap Aan die gemeenskap”
Ons voorsien ondersteuning aan kanker pasiënte in ons omgewing.
Ons hoofdoel is om emosionele, fisiese en finasiële ondersteuning te bied vir kanker pasiënte in ons omgewing.Ons het verskeie fonds insamelings projekte om ons te help om die ondersteuning te bied. Vind uit oor ons fondsinsamelings projekte.
Wie is ons?
Vind uit wie ons is en wat ons doen.
Neem aksie
Jy kan aksie neem deur ‘n finansiële donasie, of jy kan betrokke raak by die daaglikse ondersteunings groep.